Produkte
van GGSA Wes-Gauteng
CD019
A tribute to Mark Tapping
Mark Tapping
(10.5.1922-28.3.2006) was Õn stigterslid van die Wes-Gauteng tak van die
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika. Kort voor sy dood het hy ingestem tot
die publikasie van al sy artikels en briewe wat tussen 1983 en 2004 in verskeie
tydskrifte verskyn het. Hierdie huldeblyk, wat 65 bladsye bevat, is Õn
waardevolle versameling van Õn gesoute en insigryke genealoog.