Lede se Webtuistes


Heelwat van ons lede het reeds van hulle genealogiese navorsing op die web gepubliseer:

http://www.stamouers.com
André van Rensburg van Australië se baie interessante webblad oor die Suid-Afrikaanse stamouers aan die Kaap, wat hy in samewerking met vele ander wat gemeenskaplike stamouers het, op die internet beskikbaar maak.

http://www.rupert.net/~lkool
Anne Lehmkuhl  van Gauteng se Oos-Rand se webwerf; sy weet letterlik alles wat in Suid-Afrka aangaan. Kyk by http://www.rupert.net/~lkool/page17.html vir 'n lys van GenForum navorsers volgens die vanne wat nagevors word.

http://freepages.genealogy.rootsweb.com/~lubbe
Marius Lubbe se webwerf dek hoofsaaklik Lubbe, van der Merwe, Lemmer en Swanevelder, maar daar is nogal heelwat ander inligting en fotos.

http://www.hugenoot.org.za/Viljoen
Viljoen-Familie Tuisblad met besonderhede oor die eerste geslagte, familiewapen, en Hugenote-herkoms.

http://www.geocities.com/paulmare69
Paul Maré se Vyftien Families (Maré, Scheepers, Bouwer, Schoeman, Erasmus, Bosman, Boshoff, van der Westhuizen, Kromhout, Fourie, Viljoen, van Niekerk, Smits, Oosthuizen, Swart) en 2 Kwartierstate (Maré en van der Westhuizen), met heelwat fotos en stories.

http://www.montxsuz.ca/familie/
Christo van Rensburg het oor die 2000 name (meesal Janse van Rensburg X Cronje; Barnard X Schoeman Herselman X Kriel; Wright X Breytenbach)

http://www.geocities.com/erasmussa
Webwerf met die gekonsolideerde navorsing van die Erasmussa gespreksgroep, ook gepubliseer deur Paul Maré.

http://www.vandenberg.co.za
Sam van den Berg se webruimte dek die van den Berg Familie in Suid-Afrika met heelwat inligting in die databasis oor aangetroude familie ook. Daar is ook inligting oor die Afrikaners in Argentini?.

http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html
Met hierdie webwerf stel Dennis Pretorius inligting beskikbaar wat gereeld deur navorsers - maar veral beginners - gesoek word. Daar is ook voorsiening gemaak vir 'n diens vir die opsoek van inligting by verskeie argiewe. Skakels na verskeie ander webwerwe word genoem en 'n bladsy maak voorsiening vir PDF en ander le?rs vir aflaaidoeleindes. Dit is bedoel vir navorsers wat inligting met ander navorsers wil deel en nie self 'n webwerf het om dit op te plaas nie. Besoek gerus die webwerf!

http://www.haasbroek.za.cx
Basie Haasbroek se webwerf oor die Haasbroek-familie.

http://www.zsd.co.za/~woodworm
Errol Gericke fokus hoofsaaklik op sy eie familie.

http://freepages.genealogy.rootsweb.com/~jaqbenadie
Jaq Benadie se webwerf vir Benadie, Swiegers en Van Staaden.

http://home.mweb.co.za/ch/chriswel/
Christo Welgemoed se webwerf.

http://www.users.bigpond.net.au/profoto/eboeke.htm
Op die bladsy word inligting verskaf oor al die boeke wat in elektroniese formaat beskikbaar is - feitlik almal in soekbare PDF formaat. Die boeke dek beide Suid-Afrikaanse genealogie en kultuurgeskiedenis, en daar is ook verskeie boeke van internasionale geskiedkundige aard.

http://www.geocities.com/bredenkamp_bond/
Marthie Bredenkamp se webwerf vir die Bredenkamp familiebond. Gaan ky gerus na hulle wonderlike nuusbriewe.

http://users.iafrica.com/s/sw/swessels/
Die Wessels webwerf van Simon Wessels.

http://geocities.com/hendrik_louw
Hendrik Louw se webtuiste met De Waal, Greyling, Olivier en SAG se Van Ecks.
http://freepages.family.rootsweb.com/~vanrooyen/vanrooyenhome.htm
Hein van Rooyen se Van Rooyen Familie Tuisblad.

http://www.vorster.net
Ian Vorster se webwerf met afstammelinge van stamvader Jan Vorster, gebore abt 1695 in Bern, Switzerland.

http://www.rudolph-gen.com
Ariel Rudolph se webwerf - hoofsaaklik navorsing oor die Rudolph familie. Hy sluit in Natal Voortrekker families soos Marais, Kritzinger, Pretorius, Meyer, Fourie, Oosthuizen, Botha, Lombard, en Potgieter.

As daar ander lede van SAgenealogie is wat graag hier 'n bietjie publisiteit wil ontvang, stuur net die details vir my direk deur - kyk net vir Paul Maré se e-pos adres op SAgenealogie.